Thursday, April 8, 2010

Ben & Adré

Ben & Adré het getrou in Bonivale. 'n Klein bolandse dorpie. Sy het aangetrek by die gastehuis A Place in Thyme. Hulle het getrou in die klip kerkie (Myrtle Rigg kerk) op die dorp en die onthaal was by Breede escape net anderkant die dorp. Wind het nogals effens gewaai, maar gelukkig het die son geskyn. Baie dankie Ben & Adré dat ek hierdie besonderse dag met julle kon deel.

























































































































































































1 comment:

Unknown said...

Wow, ek het nou eers die fotos gesien hier op jou blog, dit was wonderlik om die album te kry en die fantastiese dag weer te herleef. Dankie vir al jou moeite Willie en dat jy nooit ongeduldig geraak het as ek gevra het "hoe lank nog voor die albums gaan klaar wees nie...?" Ek sal jou by almal wat ek ken aanbeveel, jy het ons dag werklik stap vir stap vasgelê en nou het ons fantastiese fotos om saam met die memories te herleef!!