Thursday, March 18, 2010

Chanel

Hierdie fotosessie was gedoen saam met Marie Malherbe. Altyd goed om idees te kry deur saam met ander fotograwe te werk.

Chanel se kleinding is al gebore en ek wens haar alle sterkte toe. Dankie dat jy ook hierdie oomblikke met ons gedeel het.

























































































































































































































Hendrik & Zelna

Hendrik & Zelna het getrou op Groenrivier in Riebeek Wes. Lekker warm dag. Alles het op die plaas geskied van die aantrek van die bruid, kerk en onthaal. Dit was vir my baie aangenaam om hulle troue te kon afneem. Jy kon sommer sien hulle geniet dit. Baie dankie vir die voorreg om julle spesiale dag met julle te kon deel.































































































































































































































































































Wednesday, March 17, 2010

Rex & Franchen

Rex & Franchen got married in Blaauwberg church. The reception was at the Blue Peter. One thing about Cape Town, if the weather plays along you can really enjoy the beach and the beautiful sunsets. They were blessed with a stunning day at the beach. Thank you so much
for sharing in your most treasured day.