Monday, October 5, 2009

LJ & Melanie & Linca

LJ, Melanie & Linca

Altyd vir my 'n voorreg om weer met ou kliƫnte van my saam te werk. Hierdie keer was dit om hulle mooi meisiekind (Linca) af te neem. Hierdie foto's word natuurlik ook opgesit vir die wat
gewonder het of ek kinder foto's neem. Dankie aan LJ & Melanie om ook hierdie geleentheid met julle te kon deel. Geniet die foto's.
















































Thursday, October 1, 2009

Francois & Yolandie

12 September 2009. Diens was in die strooidak kerk in Paarl en die onthaal by Elsenburg.

Die weer was fantasies, son het geskyn met geen wind. Dit was 'n lekker gemaklike troue en


jy kon sien dat die twee die dag baie geniet het. Baie dankie dat ek die spesiale dag met julle

kon deel.